Esra 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand kon die gehuil tussen die blye gejubel deur hoor nie, so hard het die mense gejubel. Dit kon van ver af gehoor word.

Esra 3

Esra 3:11-13