Esra 2:68 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met hulle aankoms by die tempelterrein in Jerusalem het 'n aantal familiehoofde vrywillige bydraes gegee vir die oprigting van die huis van die Here op sy oorspronklike plek.

Esra 2

Esra 2:66-70