Esra 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ballinge wat teruggekom het, het die plan aanvaar. Die priester Esra het manne by die naam aangewys, die hoofde van al die families. Hulle het op die eerste dag van die tiende maand sitting geneem vir die ondersoek

Esra 10

Esra 10:7-19