Esra 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Enigiemand onder julle wat aan sy volk behoort — mag sy God by hom wees — mag na Jerusalem in Juda toe gaan en die tempel gaan bou vir die Here die God van Israel. Hy is God in Jerusalem.

Esra 1

Esra 1:1-11