Esra 1:10-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

10. 30 goue komme, 410 silwerkomme na hertelling, en 'n 1 000 ander stukke.

11. Daar was altesame 5 400 stukke goud en silwer. Sesbassar het alles saamgevat toe hy die ballinge van Babel af na Jerusalem toe gebring het.

Esra 1