Esegiël 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maak dood en roei uit die oumense, die jongmanne en jong vroue, die kinders en vrouens; moet net nie raak aan dié wat die merk het nie. Begin by my heiligdom!”Hulle het toe begin met die ou manne voor die tempel.

Esegiël 9

Esegiël 9:1-11