Esegiël 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir my gesê: “Mens, kyk noord!”Ek het gekyk, en daar aan die noordekant van die poort by 'n altaar het daardie afgodsbeeld wat toorn veroorsaak, gestaan, by die ingang!

Esegiël 8

Esegiël 8:1-8