Esegiël 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het vir my gesê: “Mens, sien jy wat doen die leiers van Israel in die donker, elkeen in die heiligdom van sy eie afgodsbeeld? Hulle dink: die Here sien ons nie, Hy is nie meer in die land nie.”

Esegiël 8

Esegiël 8:11-13