Esegiël 7:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal jou nie verskoon nie,jou nie jammer kry nie.Ek gaan die straf vir wat jy gedoen het, oor jou laat kom;jou afskuwelike dade sal jou tref.Dan sal jy besef dat Ek die Here is.”

Esegiël 7

Esegiël 7:1-9