Esegiël 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Oorlog buite, pes en hongersnood binne:wie buite op die land is, sal in die oorlog sterf;wie in die stad is, sal verteer word deur honger en pes.

Esegiël 7

Esegiël 7:5-16