Esegiël 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, vat 'n skerp swaard en gebruik dit vir 'n skeermes en skeer af jou hare en jou baard. Vat dan 'n skaal en deel die hare in drie.

Esegiël 5

Esegiël 5:1-5