Esegiël 48:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gebied moet 'n offergawe wees, wat tot beskikking van die priesters is, 'n deel van die gebied wat as offergawe afgestaan word, 'n gewyde gebied langs dié van die Leviete.

Esegiël 48

Esegiël 48:6-16