Esegiël 47:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe meet hy nog vyf honderd meter, maar toe was die water 'n stroom waar ek nie kon deur nie. Die water was diep, sodat 'n mens sou moes swem; dit was 'n stroom waar 'n mens nie deur kon loop nie.

Esegiël 47

Esegiël 47:1-12