Esegiël 47:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Aan die oostekant is die grens van tussen Gauran en Damaskus af, tussen Gilead en Israel met die Jordaan langs, en dan moet julle die grens aan die oostekant van die Dooie See trek. Dit is die oosgrens.

Esegiël 47

Esegiël 47:8-22