Esegiël 46:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die graanoffer saam met die ram moet sestien kilogram meel wees en dié saam met die lammers soveel as wat hy wil gee. Daar moet vier liter olie by elke sestien kilogram meel wees.

Esegiël 46

Esegiël 46:1-10