Esegiël 46:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna bring die man my na die buitenste voorhof toe en vat my by die vier hoeke van die voorhof verby. In elke hoek van die voorhof was daar 'n kleiner voorhof.

Esegiël 46

Esegiël 46:20-23