Esegiël 46:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Op die feesdae en tydens die feestye moet die graanoffer sestien kilogram saam met 'n bul en 'n ram wees en dié saam met die lammers soveel as wat die persoon wil gee. Vir elke sestien kilogram moet daar ook vier liter olie gebring word.

Esegiël 46

Esegiël 46:7-18