Esegiël 45:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die hele gebied wat afgemeet is, moet julle 'n stuk afmeet van twaalf en 'n half kilometer lank en vyf kilometer breed; daarop moet die heiligdom met die Allerheiligste staan.

Esegiël 45

Esegiël 45:1-5