Esegiël 45:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Tydens die fees wat op die vyftiende van die sewende maand begin, moet die regeerder sewe dae lank net soos met die paasfees ook die sondeoffer, die brandoffer, die graanoffer en die olie aanbied.”

Esegiël 45

Esegiël 45:21-25