Esegiël 45:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Op die eerste dag van die eerste maand moet jy 'n bul sonder liggaamsgebrek vat en die heiligdom laat reinig:

Esegiël 45

Esegiël 45:9-19