Esegiël 44:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het vir my gesê: “Mens, let op, kyk goed en luister goed na alles wat Ek vir jou sê oor al die voorskrifte en al die reëlings wat vir my huis geld. Let op na hoe iemand by die tempel mag inkom en hoe hy die heiligdom moet verlaat.

Esegiël 44

Esegiël 44:1-15