Esegiël 44:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

verder kom aan die priesters toe die beste van al die eerstelingoffers, al die offergawes wat deur die volk gebring word; die Israeliete moet ook die beste van alles wat hulle bak, vir die priesters gee, dan sal die Here die huis waaruit dit kom, seën.

Esegiël 44

Esegiël 44:26-31