Esegiël 44:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Net die Leviete kon dit doen. Maar die Leviete het van My vervreem geraak toe Israel My verlaat het en hulle hulle afgode gedien het. Die Leviete moet die straf vir hulle sonde dra.

Esegiël 44

Esegiël 44:5-20