Esegiël 43:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die man met die meetstok daar langs my staan, hoor ek Iemand met my uit die tempel uit praat.

Esegiël 43

Esegiël 43:1-13