Esegiël 43:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet jy vir die Levitiese priesters uit die nageslag van Sadok 'n bul gee as 'n sondeoffer; hulle is die priesters wat by die altaar mag kom om die diens aan My te verrig, sê die Here my God;

Esegiël 43

Esegiël 43:10-21