Esegiël 43:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boonste vlak was ook vierkantig, sewe meter lank en net so breed. Die afleivoor onder het 'n rand van 'n kwart meter breed gehad en was rondom 'n half meter diep. Die trappe teen die altaar op was aan die oostekant.

Esegiël 43

Esegiël 43:14-25