Esegiël 43:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

van die afleivoor af na die onderste vlak toe was die hoogte een meter. Die vlak was 'n half meter wyer as die volgende; van die onderste na die boonste vlak toe was die hoogte twee meter. Die boonste vlak was 'n half meter wyer as die vuurmaakplek.

Esegiël 43

Esegiël 43:8-24