Esegiël 42:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die man die tempelgebied klaar afgemeet het aan die binnekant, het hy my by die poort uitgeneem wat oos gekyk het en die mure buite-om gemeet.

Esegiël 42

Esegiël 42:10-20