Esegiël 41:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die vertrek gemeet. Die lengte was tien meter en die breedte, net soos dié van die tempelvertrek, ook tien meter. Die man het vir my gesê: “Hierdie vertrek is die Allerheiligste.”

Esegiël 41

Esegiël 41:2-12