Esegiël 40:46 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vertrek wat noord kyk, is bedoel vir die priesters wat by die altaar diens doen. Net die Levitiese priesters uit die geslag van Sadok kan na die altaar toe kom om die diens aan die Here te verrig.”

Esegiël 40

Esegiël 40:41-49