Esegiël 40:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Buitekant die binneste poort, in die binneste voorhof, was die vertrekke van die sangers. Die vertrekke was teen die noordpoort en het suid gekyk. Daar was ook teen die oospoort 'n vertrek, wat noord gekyk het.

Esegiël 40

Esegiël 40:43-46