Esegiël 40:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n vertrek met sy deuropening in die toegangsportaal van die noordelike binnepoort. Dit is waar die brandoffers afgespoel is.

Esegiël 40

Esegiël 40:32-40