Esegiël 40:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die man my na die oostekant van die binneste voorhof toe gebring en die poort daar gemeet. Die afmetings was dieselfde as dié van die ander.

Esegiël 40

Esegiël 40:28-37