Esegiël 40:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier aan die suidekant was daar ook 'n poortgebou teen die binneste voorhof. Die man het die afstand tussen die binneste en die buitenste poortgeboue aan die suidekant gemeet. Dit was vyftig meter.

Esegiël 40

Esegiël 40:20-32