Esegiël 40:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna neem die man my na die suidekant toe, waar die suidpoort was. Hy het die tussenmure en die toegangsportaal van die poortgebou gemeet, en dit was dieselfde as dié in die ander poortgeboue.

Esegiël 40

Esegiël 40:23-28