Esegiël 40:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het die afstand gemeet tussen die voorkant van die buitenste poort en die buitekant van die binneste voorhof. Dit was vyftig meter aan die ooste- en aan die noordekant.

Esegiël 40

Esegiël 40:13-27