Esegiël 40:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het verder die wydte van die poortgebou gemeet van waar die dak en die muur van een sykamer aan mekaar raak tot by dieselfde plek aan die teenoorgestelde kant. Die wydte was twaalf en 'n half meter. Die sykamers se ingange was die een reg teenoor die ander.

Esegiël 40

Esegiël 40:7-22