Esegiël 39:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die inwoners van die stede van Israel sal uitkom en met jou hordes se wapens vuurmaak. Hulle sal vuurmaak met groot skilde, klein skilde, boë, pyle, steekspiese en werpspiese, hulle sal sewe jaar lank met hulle vuurmaak.

Esegiël 39

Esegiël 39:2-10