Esegiël 39:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal besef dat Ek die Here hulle God is. Nadat Ek hulle in ballingskap laat wegvoer het na ander nasies toe, sal Ek hulle weer in hulle land bymekaarbring; niemand sal in ballingskap agterbly nie.

Esegiël 39

Esegiël 39:18-29