Esegiël 39:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Ek gaan nou die lot van Jakob verander, Ek gaan My ontferm oor die hele Israel, Ek gaan die eer van my heilige Naam handhaaf.

Esegiël 39

Esegiël 39:20-29