Esegiël 39:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, so sê die Here jou God, sê vir al die voëls en vir al die roofdiere: Kom bymekaar, kom, versamel van alle kante af rondom die offermaaltyd wat Ek vir julle aanbied, die groot slagting op die berge van Israel; kom eet vleis en drink bloed.

Esegiël 39

Esegiël 39:12-19