Esegiël 38:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan jou in 'n ander rigting draai, Ek gaan hake in jou kakebene steek en jou uit jou land bring, jou en jou hele leërmag, die groot menigte perde en ruiters, almal pragtig aangetrek, almal toegerus met skilde en met swaarde in die hand.

Esegiël 38

Esegiël 38:1-11