Esegiël 38:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here my God: “Dit is jy oor wie Ek lank gelede gepraat het deur my dienaars die profete van Israel. Hulle het daardie tyd aangekondig dat Ek jou my volk sal laat aanval.

Esegiël 38

Esegiël 38:12-20