Esegiël 38:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Die woord van die Here het tot my gekom:

2. “Mens, draai jou gesig na Magog se land toe, na Gog toe, die hoofregeerder van Mesek en Tubal, tree op as profeet teen hom

3. en sê: So sê die Here my God: Ek gaan teen jou optree, Gog, hoofregeerder van Mesek en Tubal.

Esegiël 38