Esegiël 37:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die Here vir my: “Praat nou as profeet met die gees, tree op as profeet, mens, sê vir die gees: So sê die Here my God: Kom uit die vier windstreke, gees, blaas in hierdie dooies in dat hulle kan lewe.”

Esegiël 37

Esegiël 37:1-14