Esegiël 37:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het toe as profeet opgetree soos ek beveel is, en terwyl ek dit doen, hoor ek 'n gedreun: die bene het na mekaar toe beweeg, elkeen na die been toe wat by hom pas.

Esegiël 37

Esegiël 37:2-15