Esegiël 37:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sal in die land woon wat Ek aan my dienaar Jakob gegee het, waar hulle voorvaders gewoon het. Hulle sal altyd daar woon, hulle en hulle kinders en hulle kinders se kinders, en my dienaar Dawid sal hulle regeerder wees vir altyd.

Esegiël 37

Esegiël 37:24-28