Esegiël 37:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan moet jy vir hulle sê: So sê die Here my God: Ek sal die Israeliete tussen die nasies uit vat waarheen hulle moes gaan, en hulle van alle kante af bymekaarmaak en na hulle land toe bring.

Esegiël 37

Esegiël 37:14-25