Esegiël 37:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

moet jy vir hulle sê: So sê die Here my God: Ek vat die Josefhout wat staan vir Efraim en die Israelitiese stamme wat sy bondgenote is, en Ek sit dit teen die Judahout en Ek maak van die twee een stuk hout, sodat hulle in my hand een stuk is.

Esegiël 37

Esegiël 37:18-20