Esegiël 37:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, vat 'n stuk hout en skryf daarop: Juda en die Israeliete wat sy bondgenote is.“Vat dan nog 'n stuk hout en skryf daarop: Josef. Dit is die stuk hout vir Efraim en die hele Israel wat sy bondgenote is.

Esegiël 37

Esegiël 37:13-21